ChatGPT Image Jun 16, 2026, 12_27_55 PM

I Love You

After all this time. I still love you. It’s always been you.
It was you yesterday. It was you today. It will be you tomorrow.

And for the rest of my life, it will be you.

I Love You ❤️

Ons Beloof Ons Liefde

0
DAE
0
URE
0
MINUTE
0
SEKONDES

Saterdag, 07 November 2026

Wagner Bruilof

Losberg Lodge, Fochville

Om julle beplanning so maklik moontlik te maak, het ons die belangrikste besonderhede hieronder saamgestel. Klik op die skakels vir aanwysings na die venue en akkommodasie-opsies in die omgewing.

WhatsApp Image 2026-06-16 at 07.20.57

"Moenie by my aandring om jou te verlaat en van jou af weg te draai nie; want waar jy gaan, sal ek gaan, en waar jy bly, sal ek bly. Jou volk is my volk en jou God is my God."
- Rut 1:16

FYNER DETAIL

SEREMONIE

Gaste word vanaf 14:00 verwelkom.
Seremonie begin om 14:30.

KLEREDRAG

Smart Casual
Ons nooi julle uit om gemaklik, maar netjies en stylvol aan te trek.
Dink aan 'n elegante somervoorkoms wat geskik is vir 'n troue, sonder om té formeel te wees.
ChatGPT Image Jun 16, 2026, 02_50_51 PM

RSVP DATUM

Liewe familie en vriende, ons sal dit baie waardeer as julle asseblief voor of op die aangeduide datum kan RSVP.
Indien ons teen daardie datum geen terugvoer ontvang nie, sal ons aanneem dat julle ongelukkig nie die spesiale dag saam met ons kan vier nie.
BEVESTIG ASB TEEN 1 SEPTEMBER 2026.

BELANGRIKE INLIGTING

Koelbokse is welkom.
Plaas asseblief jou koelboks netjies onder jou tafel en hou dit uit die looppaaie sodat almal gemaklik kan beweeg.

GESKENKWENS

Die mooiste geskenk wat ons kan ontvang, is om hierdie spesiale dag met julle te deel.
Vir dié van julle wat graag 'n geskenk wil gee, sal 'n bydrae tot ons wittebroodfonds opreg waardeer word terwyl ons saam aan hierdie nuwe avontuur begin.

< Bank Besonderhede >

RSVP HIER

Hoop ons sien jou daar!

×

RSVP

Sal jy die troue bywoon?
Ons liefde is groot, maar ons venue is klein — ekstra metgeselle slegs met vooraf reëling.